When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Suid Afrikaanse Geregte

Collection by Charmy • Last updated 4 weeks ago

473 
Pins
 • 
38 
Followers
Charmy
  Tart Recipes, Sweet Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Salad Recipes, Chicken Recipes, Cold Desserts, Summer Desserts

Resep: Kitspoeding-yskastert | Maroela Media

Die naweek is nie daar vir moeite doen nie; maak hierdie tert sommer tjoef-tjaf!

"So maak mens" Esme en Jan pannekoekresep. South African Desserts, South African Recipes, Pannekoek Recipe, Crepes, Kos, Easy Dinner Recipes, Dessert Recipes, Nigerian Food, Pancakes And Waffles

Pannekoeke, Pa’s en Tannie Poppie

As jy, soos ek in ‘n huis met ‘n pan grootgeword het, ken jy pannekoek, eet jy pannekoek en bak jy pannekoek. Ek het dit aanvaar as belangrike grondbeginsels van die lewe. Moederliefde = Pannekoek…

 1 ui, fyn gekap ml (½ t) droë gemengde kruie 375 g pakk. Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Cheap Meals, Easy Meals, Meat Recipes, Cooking Recipes, Gammon Recipes, Yummy Recipes, Kos

VINGERHAPPIES & DOOPSOUSE

HOE OM KAAS TE BEDIEN Hier gee ‘Leon die Melkman’ raad oor kaas. HOE BEDIEN EK KAAS? Bedien alle kase by kamertemperatuur. Dit verseker dat die delikate – en soms minder delikate ­ – geure...

  Custard Recipes, Pudding Recipes, Melktert Recipe, Best Banana Pudding, Malva Pudding, South African Desserts, Condensed Milk Recipes, Homemade Sweets, Sweet Tarts

Ouma Hannie se melkpoeding

Aletta Lintvelt se ouma Hannie het altyd dié fluweelsagte poeding gemaak, en vandag nog is dit een van haar familie se gunstelinge. Dit is lekker warm óf koud.

  Braai Recipes, Oven Recipes, Fish Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Cooking Fish, Recipies, Best Dessert Recipes, Easy Dinner Recipes

Snoek met ’n appelkoos-en-lemmetjiesalsa

Appelkooskonfyt en snoek is heerlik saam – maak dié salsa met lemmetjiesap.

  Chicke Recipes, Easy Chicken Recipes, Meat Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Cooking Eggplant, Eggplant Recipes, Chicken Hotpot, Cream Of Mushroom Chicken

DONDERDG SE LIP-AFLEK VINNIGE HOENDER - Marinda Kook

Daar kom daardie dae dat jy net vinnig wil kos maak. Die dae wat jy min skottelgoed wil he. Vandag is so n dag. Ek maak die hoender wat my ma altyd vir ons gemaak het Hier kom n pakkie Continue reading DONDERDG SE LIP-AFLEK VINNIGE HOENDER→

  Coffee Muffins, Coffee Biscuits, Sweet Pie, Sweet Tarts, Baking Recipes, Cake Recipes, Best Chocolate Cake, Chocolate Chocolate, Homemade Biscuits

Lekkerste Koffiekoek

Anel Bezuidenhout van Melkbosstrand se resep is dié maand ons wenner. Olie pleks van botter is die geheim. Anel vertel “Dié koffiekoek-resep kom van my oorlede skoonma, Rietjie Bezuidenhout, af. Sy was nou vir jou ’n vrou wat kon bak, hoor! Sy het altyd gesê die geheim van ’n lekker klam sjokoladekoek is om die botter met olie te vervang, en hierdie resep doen juis dit.”

  Great Chicken Recipes, Cooked Chicken Recipes, How To Cook Chicken, Magic Cake Recipes, Apple Cake Recipes, Easy Cooking, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Cooking Eggplant

BROCCOLIHOENDER - my kinders se gunsteling - Marinda Kook

Ek kan my gesin in n wip vang met die hoender. Van alle kos in Kosland is dit vir hulle die lekkerste – en vir my ook. Jy kan baie hongerpyne besweer met die gereg. Die gereg is genoeg vir Continue reading BROCCOLIHOENDER – my kinders se gunsteling→

  Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sauce Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Milktart Recipe, African Dessert, Condensed Milk Recipes, Cold Desserts

Kamp-yskastert

As jy ooit gedink het die kampyskas is te klein om ordentlike yskastert te maak, lees hier.

  Easy Biscuit Recipe, Best Sugar Cookie Recipe, Best Sugar Cookies, Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Honey Buttermilk Bread, South African Recipes

Maklike skons

Hierdie is een van die maklikste en vinnigste skons-resepte. Ons in die Vrouekeur-kantoor maak dit gereeld!

  Fish Recipes, Seafood Recipes, Snack Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Fish Pie, Cheap Easy Meals, South African Recipes, Onion Soup

VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak - Marinda Kook

By ons was Vrydae altyd visdae. Ek het stokvis (hake) vir die gereg gebruik maar jy kan enige ferm witvis gebruik. En ja, ek het n soppoeier gebruik. ( die kossnobs gril mos vir soppoeier). Die geheim van die gereg Continue reading VINNIGE VRYDAG VIS -alles in een bak→