maalvleis

Collection by Charmaine Otto • Last updated 9 weeks ago

14 
Pins
 • 
27 
Followers
0:59

Chutney Mayo Pork Chops

Sweet and sour pork chops served with some delicious, fluffy mash

Maalvleis-en-aartappelgebak

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Romerige macaroni met maalvleis en kaas

'n Nuwe weergawe van 'n ou gunsteling.

rys en maalvleis gereg

RYS EN MAALVLEISGEREG - Food Lovers Recipes

Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

HugeDomains.com

Happy Tuesday! I hope everyone is ready for Thanksgiving (mostly because I used to work in a supermarket and I know how chaotic it is right about now). For all of my teachers out there- happy last…

Shepherd's pie   - Afrikaanse resepte - #AFRIKAANSE #pie #resepte #Shepherd39s

Ran on the lines – That is how woman Leinen styles properly – Pregnancyx.xyz

Shepherd's pie - Afrikaanse resepte - #AFRIKAANSE #pie #resepte #Shepherd39s

Maklike pasta-en-maalvleis-aandete

Maklike pasta-en-maalvleis-aandete

Poot-uit na 'n lang dag en nie lus om ure voor die stoof deur te bring nie? Hierdie heerlike dis neem net meer as 'n halfuur om te berei

MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG

Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…