Womens Day Collection: 09 Aug 2015

Collection by Charlene Kilian

27 
Pins
 • 
52 
Followers

Books to empower women

Charlene Kilian
Buy or Rent Mara as an eTextbook and get instant access. With VitalSource, you can save up to compared to print.

Mara (Afrikaans, Paperback): Lisette Van De Heg: 9780796318626 | Books

Mara - Maria is bloedjonk, en swanger. Op die klein Nederlandse dorpie waar haar stiefpa predikant is, is dit ongehoord. Sy word inderhaas na haar tante weggestuur om uit die oog van die dorp geboorte te gee. Wie is haar dogter Mara se pa? En sal Maria Mara kan leer liefkry? https://www.overdrive.com/media/2167087/mara

“Hoe meer ’n mens met iemand praat en hoe langer jy in daardie persoon se teenwoordigheid deurbring, hoe beter leer jy hom of haar ken. Dieselfde is waar van God. Baie Dankie, Psalm 17, Inspiration For The Day, Prayer Verses, Afrikaans, Christian Quotes, Prayers, Collection, Products

Gebede Vir Elke Vrou - Exclusive Books

Gebede vir elke vrou is 'n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, die boek bied jou 'n gepaste gebed: Of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap. Van groot vreugde tot die diepste hartseer - vind die gebed wat jou gemoed nodig het hier.

Dié boek help ouers om die wonder van die konsepsie en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien.

Bid vir jou ongebore baba - Die geboorte van ’n kind bly ’n wonderwerk. Gaan op ’n geestelike reis tydens die biologiese ontwikkeling van jou baba en sien God se hand in die skep en groei van jou kleinding. Die praktiese wenke oor gebed vóór en ná jou baba se geboorte maak hierdie ’n onontbeerlike gids vir verwagtende ouers.

'n Vrou gaan dokter toe (eBook)

'n Vrou gaan dokter toe (eBook) | Buy Online in South Africa | takealot.com

'n Vrou gaan dokter toe - Stijn en Carmen het alles - hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het ‘n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wêreld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die chemoterapie en bestraling ondergaan, ontvlug Stijn deur affairs en partytjies. Maar net om ook te staan te kom voor die finale eise van die lewe en die liefde.

Bestemmings - ’n Lekkerleesbundel met reis as sentrale tema en sprankelende, sensuele verhale. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan.

Bestemmings - Exclusive Books

Bestemmings - ’n Lekkerleesbundel met reis as sentrale tema en sprankelende, sensuele verhale. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na bestemmings binne en buite hulself. Telkens kom karakters in die vreemde tot nuwe gewaarwordinge omtrent hul bestaan.

In talle huise het Ena Murray deur die jare ’n bekende en geliefde naam geword. Wie haar boeke ken, sal weet: hier is iemand aan die woord na wie ’n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel.

Ena Murray Oordenkings - Ena Murray (Hardcover)

Ena Murray Oordenkings - Dagstukkies uit die hart https://www.overdrive.com/media/1906938/ena-murray-oordenkings

Shop for Books & eBooks online in South Africa. Safe, secure, online shopping for books. Adolescence, Every Girl, Teenagers, Women Empowerment, Awkward, Relationships, This Or That Questions, Collection, Teen

What every girl should know | Buy Online in South Africa | takealot.com

What every girl should know - This familiar and trusted guide for teenagers has now been updated for the new century. It provides answers to all the questions teenagers find too awkward to ask. Here teenagers will find clear and comprehensive information on subjects such as love, adolescence, relationships, sexually transmitted diseases and bodily changes. https://www.overdrive.com/media/1735205/what-every-girl-should-know

Maya on money - Practical advice on how to implement a money plan.The advice in this book is drawn from years of questions that people of all walks of life have asked Maya.

Maya On Money - Your Money Questions Answered (Paperback): Maya Fisher-French: 9780624069614 | Books

Maya on money - Practical advice on how to implement a money plan.The advice in this book is drawn from years of questions that people of all walks of life have asked Maya.

De Vette Mossel is nie net ’n seekos-resepteboek nie. Dit is ’n kosboek met ’n verskil. Afrikaans, Japchae, Beef, Ethnic Recipes, Van, Food, Collection, Meat, Vans

De Vette Mossel (Afrikaans, Paperback): Niel du Bois: 9780798169530 | Books

De Vette Mossel is nie net ’n seekos-resepteboek nie. Dit is ’n kosboek met ’n verskil. Die unieke karakter van die Weskus word ontbloot in humoristiese staaltjies en vertellings oor die kosgeheime eie aan dié streek. Maar dit is beslis ook ’n resepteboek met beproefde raad en praktiese voorbereidingswenke. Met volkleurfoto's en al die resepte van die immergewilde De Vette Mossel seekosrestaurante.

Buy or Rent Die engel rook skelm as an eTextbook and get instant access. With VitalSource, you can save up to compared to print.

Al die lieflike dade

Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. Dit is dikwels die andersheid van jou lewensmaat wat jou in die eerste plek na hom of haar aantrek.

Takealot

Ek en jy verskil hemelsbreed - Geen verhouding is altyd gemaklik en foutloos of sonder konflik nie. https://www.overdrive.com/media/1931586/ek-en-jy-verskil-hemelsbreed

From Fairytales Gone Wrong: Give Us A Smile Cinderella: A Story About Personal Hygiene (fairytale Gone Wr: Written By Steve Smallman 2014 Edition Publisher: Qed Publishing [hardcover] Children's Book Awards, Gone Wrong, Mentor Texts, Personal Hygiene, Lectures, Social Skills, Story Time, Book Recommendations, Get Healthy

Glimlag Vir Ons, Aspoestertjie - Steve Smallman (Paperback)

In this fairy tale with a twist, Cinderella steals the prince’s heart with her bright, white smile.