beskuit

Collection by Marietjie Swart

23 
Pins
Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Baking Recipes, Cookie Recipes, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, South African Food

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Yoghurt and condensed milk rusks South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cake Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Baking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

 Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout margarien Stork Bake 3 jum. South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, Sweet Recipes, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit

Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit Kannie ophou eet nie! Bestanddele 1 kg bruismeel 5 koppies semel / All-bran 400 ml suiker 2 tl bakpoeier – mooi gelyk teen rand 1 tl sout 500g margarien Stork Bake 3 jumbo eiers 500 ml karringmelk 125 ml kookolie Hoe maak mens Meng al die droe bestanddele Smelt margarien Meng in droe bestanddele Klits eiers Gooi karringmelk daarin Gooi olie dan daarin Meng (Droe+Margarien) + (Nat) Spuit / smeer oondpan Bak in 180 grade oond vir +- 20 minute Laat droog in…

I grew up in a household where we always ate fabulous homemade rusks. My mom was THAT “tannie” who could bake the best “mosbolletjies” and buttermilk rusks in the whole tow… Kos, Muesli, Baking Tins, Baking Recipes, Easy Recipes, Baking Store, Baking Breads, Sweet Recipes, Buttermilk Rusks

Alles-in-een ontbytbeskuit

Toe ek www.thefoodfox.com begin skryf het, was ek groener as ‘n groentjie. Ek het absoluut niks geweet van die sogenaamde blogwêreld daar buite nie, wat nog te sê van fotografie, kosstilering of kr…

Gesondheidsbeskuit met sonneblomsaad Genoeg vir: 32 stukke Bereidingstyd: 20 minute Oondtemperatuur: 180 °C Baktyd: 45 minut. Cooking Chef, Cooking Recipes, Sour Cream Mashed Potatoes, Rusk Recipe, Crusted Salmon, South African Recipes, Food Goals, Tray Bakes, Mexican Food Recipes

Oeps! Ons kry nie die blad waarna jy soek nie.

Genoeg vir: 32 stukke Bereidingstyd: 20 minute Oondtemperatuur: 180 °C Baktyd: 45 minute • 700 g (5 x 250 ml) koekmeel • 600g (4 x 250 ml) volkoringmeel •

Dié ryk, wit beskuit is lekker genoeg om warm uit die oond, soos koek, te eet. Kos, Dark Fruit Cake Recipe, Rusk Recipe, Hard Bread, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Ideas, Crazy Cookies, Good Food, Yummy Food

Karringmelkbeskuit met klapper

Dié ryk, wit beskuit is lekker genoeg om warm uit die oond, soos koek, te eet.