Charlene Beukman

Charlene Beukman

Charlene Beukman
More ideas from Charlene
Die diepste vlak van aanbidding is om God te loof ten spyte van ons pyn; Hom te dank tydens ons verdrukking en op Hom te vertrou wanneer ons in die versoeking kom om hoop te verloor. Op my laagste is God my hoop; tydens my donker tye my lig; op my swakste is Hy my krag en op my hartseerste dae my vertrooster. Herhinner jouself daaraan dat God se karakter standvastig dieselfde bly en dit ons emosies is wat verander.

Onthou daar is nie tweede kanse met kinders grootmaak nie. Ons woorde kan hulle óf opbou óf afbreek. Ons moet met hulle omgaan asof hulle die kosbaarste hulpbron vir die toekoms is, aangesien ons hulle grootmaak vir ander mense in die Koninkryk en nie vir onsself.

Baking Substitutions - Don't Get Caught With Your Measuring Cups Empty - PreparednessMama

Baking Substitutions ~~~ Don't get caught with your measuring cups down or empty! Very, very informative webpage on substitutions when that one(or more) ingredient is missing from your shelf.

fitness motivation pinterest

4 simple rules never go 30 days without exercise workout at least 3 days a week never miss a monday never give up Fitness Motivation

Diep binne jou wonde is daar sade wat wag om in 'n pragtige getuienis te ontkiem. Jou storie maak saak en kan die lewens van baie ander rondom jou verander.

Healthy Smoothie Tips and Ideas (plus 8 healthy smoothie recipes for kids and adults).

Eat Stop Eat To Loss Weight - Healthy Smoothie Tips and Ideas (plus 8 healthy smoothie recipes for kids and adults). In Just One Day This Simple Strategy Frees You From Complicated Diet Rules - And Eliminates Rebound Weight Gain

Moet nooit jouself verloor in die nietighede van die lewe nie. Streef daarna om nie betrokke te raak by drama nie. Kweek 'n dankbare hart en ken Jesus in al jou besluite. Die lewe sal net soveel makliker wees.