Emily Hobhouse word onthou in Afrikaner geskiedenis as 'n heldin. Sy maak aan die wêreld die haglike omstandighede van die kampe bekend en is tot so mate suksesvol dat sy op een stadium verbied word om voet aan wal in SA te sit.

'Troublesome bloody woman' to the British high command in S., but a beloved hero to all Afrikaners. There's a monument to her in Bloemfontein.

Boer General Koos De La Rey (22/10/1847 - 15/09/1914), one of South Africa's best loved military leaders during the Anglo Boer-War

Boer General Koos De La Rey - one of South Africa's best loved military leaders during the Anglo Boer-War. Famous for his humane treatment of his enemies

Die omslag van Pieter W. Grobbelaar en F. Lategan se Racheltjie de Beer en ander Afrikaanse Heldeverhale.

Rachel de Beer put her brother inside an anthill and covered him with her body dying of exposure (it was below freezing) thus saving him. Seems this story is only a myth loosely based on an incident in the USA or Canada.

This Day in History: Sep 30, 1931: Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

This Day in History: Sep Start of "Die Voortrekkers" youth movement for Afrikaners in Bloemfontein, South Africa.

Langenhoven

Die Stem van Suid Afrika - Old South African National Anthom.

Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van Zuid-Afrika) is gevorm op 31 Mei 1910 toe die ou Kaapkolonie en Natal saamgesmelt het met die oorwonne Suid-Afrikaanse Republiek en Oranje-Vrystaat (hernoem na die Oranjerivierkolonie) ná die Boere-oorlog. Die verskeie dele was daarna onderskeidelik bekend as die Kaapprovinsie, Natalprovinsie, Transvaal en die Oranje-Vrystaat.

Die Unie van Suid-Afrika (Engels: Union of South Africa, Nederlands: Unie van…

Sarel Cilliers was ‘n baie bekende Voortrekker wat oorspronklik in die Paarl gewoon het. Hy is gebore op die plaas Schoongezicht in Dal Josaphat op 7.9.1801. in 1836 het Cilliers met vrou en 6 kinders by die Potgieter-trek laat aansluit. Hy was daarvan oortuig dat dit God se wil is dat hy moes trek. Cilliers word ook deur sommige as die ‘vader van die Gelofte’ beskou wat die Voortrekkers afgelê het voor die Slag van Bloedrivier wat op 16.12.1838 plaasgevind het.

Sarel Cilliers was ‘n baie bekende Voortrekker wat oorspronklik in die Paarl…

Bloedrivier erfenisterrein - By die verlate veld waar die Slag van Bloedrivier  deur twee groepe mense ervaar is...’n ossewalaer. Bloedrivier.

Bloedrivier erfenisterrein - By die verlate veld waar die Slag van Bloedrivier deur twee groepe mense ervaar is. Is daar ’n naam, ’n gebeurtenis in die Afrikaner- geskiedenis wat swaarder as Bloedrivier aan betekenis dra?

M. Hertzog is tydens die Tweede Boereoorlog (1899-1902) van kommandant tot generaal in rang bevorder. As generaal het hy saam met 'n groep Boeresoldate met sukses die Kaapkolonie binne[2]. Hy het die onderbevelvoerder van die leër van die Oranje-Vrystaat geword. Hy was geliefd onder sy manskappe en 'n voorstander van guerrilla-aksies teen die Engelse.

In Suid-Afrika is die ossewa aangeneem as 'n kultuurikoon van die Afrikaners. Die ossewa word genoem in die eerste strofe van Die Stem, 'n gedig wat Suid-Afrika se volkslied was tussen 1957 en 1994.  In 1939 is 'n anti-Engelse organisasie gestig wat Suid-Afrika se deelname aan die Tweede Wêreldoorlog geopponeer het. Die organisasie het homself die Ossewabrandwag genoem.[2]

Potchefstroom is 'n groot akademiese dorp. Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, wat in 1869 op Burgersdorp gestig is, is in 1905 na Potchefstroom verskuif. In 1919 het "Het Potchefstroom Universiteitskollege voor Christelike Hooger Onderwijs" ontstaan uit die Literariese Departement van die Teologiese Skool. In 1951 is die PUK erken as ‘n selfstandige universiteit wat bekend sou staan as die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO).

Potchefstroom University of Christian Higher Education

1938: die jaar was van die Simboliese Ossewatrek, een van die grootste gebeurtenisse in die Afrikaner-geskiedenis. Nege waens, elkeen met sy eie naam, het deelgeneem aan die trek, wat in Augustus ’38 in Kaapstad begin en op 16 Desember in Pretoria met die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument geëindig het.

Pinterest
Search