Preschool idea

Collection by Chantelle axsel

14 
Pins
chantelle axsel
KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Pre K Math Worksheets, Alphabet Writing Worksheets, Alphabet Writing Practice, Writing Practice Worksheets, Teaching Letters, Alphabet For Kids, Free Printable Worksheets, Free Printables, Printable Numbers

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte - KraftiMama Grade R Worksheets, Writing Practice Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids, Work Activities, Holiday Activities, Printables

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, T vir Tas Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Free Printables, Tracing Worksheets, Preschool Ideas, Learning To Write, Learning Arabic

T vir Tas Afrikaans Alfabet Werkskaart en Kleimat • KraftiMama

Hiermee T vir Tas. Soos gewoonlik, deel asb op sosiale media om hierdie blad verniet te hou, dankie en geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie […]

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Preschool Learning Activities, Preschool Math, Preschool Worksheets, Kids Learning, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

  Preschool Writing, Numbers Preschool, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love

Afrikaans Alfabet J-L Werksblaaie en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is. Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Printable Activities For Kids, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Kindergarten Worksheets, Preschool Ideas, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Numbers Preschool, Alphabet For Kids

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama Free Printables, Afrikaans Werkskaarte, Alfabet, S- son Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Alphabet Worksheets, Toddler Learning, Worksheets For Kids, Free Printables, Learning Tools, Preschool Ideas

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Preschool Lesson Plans, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Teaching Posters, Toddler Development, Alphabet For Kids

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Learning English For Kids, Alphabet For Kids

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, V vir Vis Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Math, Worksheets For Kids, Free Printables, Printable Alphabet Letters, Alphabet For Kids, Good Study Habits

V vir Vis Werkskaarte en Kleimatte • KraftiMama

Jammer vir die ongerief van die webtuiste wat ‘n week af was. Ons is terug met ‘n troosprys… V vir Vis… geniet! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. Ander Werksblaaie in hierdie reeks Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Worksheets For Kids, Teaching Kids, Free Preschool, Quotes Dream, Life Quotes Love

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama Free Printables, Uitdrukke Verniet, C Coke Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Alphabet Writing Practice, Alphabet For Kids, Letter School

C Hersiende Afdrukke- Afrikaans Alfabet Verniet! • KraftiMama

Hiermee soos belowe die hersiende weergawe van C. C se klank word eintlik oorwegend soos die klank van K uitgespreek alhoewel dit nie die letter se naam is nie so ons sal gaan met C- Coke en dis sal die kind ook C lees as K. Later wanneer die grondfase vasgestel is en klein lesertjies […]

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie Preschool Learning Activities, Preschool Lessons, Classroom Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Preschool Ideas, Grade R Worksheets, Alphabet For Kids, Kids Songs

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Worksheets For Kids, Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing, Preschool Learning Activities, Robert Kiyosaki