When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans

Collection by Chantelle Smit

12 
Pins
  2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Afrikaans Language, Teaching Aids, Cvc Words, Word Families, Preschool Learning, Kids Education

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

  Grade 1 Lesson Plan, Kindergarten Lesson Plans, Preschool Writing, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Free Math, Preschool Worksheets, Teaching Ideas, Quotes Dream

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Teaching Skills, Teaching Aids, Teaching Reading, First Grade Math Worksheets, Phonics Worksheets, Kindergarten Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Afrikaans Language, Learn English Grammar

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

  Shape Worksheets For Preschool, First Grade Math Worksheets, Shapes Worksheets, Preschool Writing, Language Activities, Book Activities, Afrikaans Language, First Aid For Kids, Afrikaanse Quotes

spelwoorde

Afhangende van die ouderdomsgroep, kan ‘n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies – een-vir-een. Skryf die woorde met ‘n swart veselpen …

Afrikaans UI en EU Vaslegging Graad by SpraakBorrel Worksheets For Grade 3, Phonics Worksheets, Class Activities, Language Activities, 2nd Grade Spelling Words, Afrikaans Language, Self Improvement Quotes, Alphabet For Kids, Wisdom Quotes

Afrikaans UI en EU Vaslegging Graad 1-3

Program vir die inoefening en vaslegging van die UI en EU klanke 0 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die ui-klank 2 kort leesstukke met ui-woorde 1 Kort gediggie met ui-woorde 10 werkkaarte vir inoefening en vaslegging van die eu-klank 1 kort leesstuk met eu-woorde 1 gediggie met eu-woord...