cait sigwoorde

Collection by Chanell Turner

7 
Pins
 • 
10 
Followers
Chanell Turner
Right here a portion of my easiest practices. Teaching a new language can be satisfying and remarkable. Rhyming Activities, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Reading Worksheets, Speech Language Pathology, Speech And Language, Learn Cantonese

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Stel 1 Werkkaarte & Flitskaarte

Hierdie pakket verskaf omvattende sigwoord-oefeninge vir Graad 1, kwartaal 1-4. Daar is 21 werkkaarte asook 'n stel van 6 flitskaarte vir 12 sigwoorde. Huiswerkkaarte is ingesluit. Ideaal vir aanvangslesers, sukkelende lesers asook daardie vroeë klaarmakers!

is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Teaching Aids, Teaching Posters

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Sigwoorde deel in die vorm van 'n legkaart. Woorde in deel 2 sluit in: ek… Icelandic Language, Alphabet Tracing, Display Advertising, Italian Language, Puzzles For Kids, Educational Games, Afrikaans, Phonics, Projects To Try

TinyTap - Educational Games and Interactive Lessons

Sigwoorde deel 2: in die vorm van 'n legkaart. Woorde in deel 2 sluit in: ek, hy, ons, jy, sy, julle, hulle, die, en, 'n, het, nie en van.

Zoem Junior Leeskaarte Vlak 1 R400 #afrikaans #leeskaarte #luistercd #kinders #opvoedkundig Autism Teaching, Classroom Expectations, Kindergarten Worksheets, Kids Education, Grade 1, Homeschool, Apps, Teacher, Activities

Stories vir 2-5 jaar

Luister cd’s vir 2-5 jariges: Maklike, kort stories vir 2-5 jariges. Leer jou kleuter speel-speel omte luister na onderwerpe waarin hulle belangstel.Die stories het lewendige byklanke wat beg…