Afrikaanse prentjies

32 Pins
·
7y
Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers
Alles in die lewe gaan oor keuses wat ons maak.. Ons kan nie altyd ander blameer, ons ouers, die weer, die ekonomie of verhoudings nie... NET JY is verantwoordelik vir jou keuses!!