Chanel Snoer
More ideas from Chanel
Cremora Tart Recipe from South Africa. Revisit this always popular retro South African dessert. This new version is fruity and covered in chocolate.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

PATAT BLOKKIES/PAKKIES  Dit is basies presies soos die PATAT WIELE maar die verskil kom in by die blaardeeg. Jou patatwiele is mos maar deur die patats op die blaardeeg te smeer, op te rol en dan i…

RSG - vinnige yskastert.Idealmelk, jellie, blikkie grenadellapulp op tennisbeskuitjiekors