Afrikaans Gemmer koekies

Collection by Estelle Chambers

19 
Pins
4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng. Gourmet Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Holiday Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Pancake Recipes, South African Dishes

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Hertzoggies in a pan My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Baking Hacks, Baking Desserts, Kos

Hertzoggies in ’n pan

Pan-Hertzoggies. Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, South African Recipes, Ginger Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Met barsies en al! Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Oven Recipes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Kos, South African Recipes, Ginger Cookies

Gemmerkoekies – met barsies en al!

Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!

Soetkoekies - “Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer. My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Eggless Recipes, Cookie Desserts, Curry Recipes

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram lb Varkvet alt Koppie Kookolie pint Soetwyn 4 tot 5 Eiers Meng die eerste 6 … Biscuit Cupcakes, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, No Bake Cookies, Cupcake Cookies, No Bake Cake, Baking Cookies, South African Dishes, South African Recipes

Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes

RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]

Gemmer Koekies Easy Cake Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Biscuit Recipe, Biscuit Cookies

Gemmerkoekies - Die Boervrou

Gemmer Koekies Bestanddele: 500ml Koekmeel 50ml Fyn Gemmer 5ml Fyn Kaneel 2.5ml Koeksoda 2ml Seesout 250ml Suiker 80ml Stroop 1 eier 180g Botter Bruinsuiker om koekies in te rol Metode: Sif die koekmeel, gemmer, kaneel, koeksoda en sout saam. In ’n aparte bak meng die botter en suiker tot lig

My favourite roadtrip Gingernut recipe This recipe for gingernuts is simple and delicious. A staples for summer picnics and road. Ginger Nut Biscuits, Ginger Cookies, Cinnamon Biscuits, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Lunch Box Recipes, Galletas Cookies, Cookies Et Biscuits

Who loves homestyle gingernut biscuits?

·
12 reviews
·
28 minutes
·

A quick and easy gingernut biscuit recipe that is quite simply, THE BEST. Crunchy on the outside, soft and chewy in the centre with a delicious hit of ginger.

Try this easy and quick chunky afghan free crochet pattern. This fast baby blanket will take only 4 hours and will make a great baby shower gift paired with a book or a soft toy. The stitch pattern is simple and perfect for beginners. Boy Crochet Patterns, Crochet Baby Blanket Free Pattern, Crochet Baby Blanket Beginner, Free Crochet, Easy Crochet, Crochet Owls, Baby Patterns, Sewing Patterns, Crochet Stitches For Blankets

4 Hour Crochet Baby Boy Blanket (Free Pattern) - Crochet Dreamz

Crochet this baby boy blanket free pattern in just 4 hours. Textured and squishy, this will make a great baby shower gift in no time.

The best brownies/Die beste sjokoladebruintjies Beer Recipes, Brownie Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Baking Ideas, Kos, Tea Cakes

Die beste sjokoladebruintjies

Sag en klam, jy gaan ver soek vir beter bruintjies! Deur Vickie de Beer

You can make mini tart shells using your favorite sugar cookie recipe. Cut dough with a 3 cookie cutter, press into muffin tin, poke holes with a fork, bake for 10 mins. PLUS a recipe for Mini Berry Pies with Cream Cheese Frosting Pie Filling - yum! Favorite Sugar Cookie Recipe, Sugar Cookies Recipe, Cookie Recipes, Köstliche Desserts, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Drink Recipes, Mini Tart Shells, Sugar Cookie Dough

DOPPIE RESEPE VIR SOET EN SOUT DOPPIE RESEP VIR SOET EN SOUT (Vir alle vinger-etes, soet en sout) 750ml meel 5ml bakpoeier 3ml sout 250gr botter 2 eiers 15ml suiker METODE: Sif droe bestandele saam. Vryf botter in Klits eier en suiker tot skuim. Voeg by droe bestandele Meng goed tot stywe deeg Rol uit - nie te dun - Druk met koekievorm 'n ronde sirkeltjie uit. Gebruik kolwyntjie pannetjies, en druk degie in pannetjie. Jy hoef nie jou pannetjies te smeer nie Bak 8-10 min by 190 grade.

South African Monkey Gland Sauce - South Africa’s favourite BBQ sauce—no monkeys were used in the making of this sauce. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Ketchup, Kos, Dressings, Biltong, Marinade Sauce

South African Monkey Gland Sauce

South Africa’s favourite BBQ sauce—no monkeys were used in the making of this sauce.