The Warmest Christmas Wishes and Cute Christmas Cards to Share
Christmas is definitely one of those times of the year when spirits tune in for a real celebration. Sharing one of our season's greetings will help bring people's hearts much closer.
Vriendinne is sussies wat God vir ons kies!
Dankie uit die diepte van my hart
WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak. Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk. Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK!
Riet my liefste vriendin en geesgenoot, ek dink baie aan jou ook in hierdie teleurstelling! Vasbyt, op die regte tyd sal alles weer regkom. ⚘❤
My ou ogies wil nou net toeval, so voor ek heeltemal aan die slaap raak wil ek net gou vir jou nag sê! Jy moet lekker slaap!