Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Reis verby al die klippe op jou pad en eendag sal jy agterkom dat jy die berg oorgegaan het

Mag God my krag gee om net een klip op 'n slag te oorkom. Want hierdie berge lyk te hoog vir my!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie...dit is groener daar waar jy dit water gee!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie.dit is groener daar waar jy dit water gee!

Hoe fiks moet n mens dan nou wees?   :) He he he!!!

Hoe fiks moet n mens dan nou wees? :) He he he!

My Getuigskrif | www.myvolk.co.za | O, Moedertaal O, Soetste Taal Jou het ek lief bo alles | Ipekonders. Paaiboelie. Skiewie. Fiemies. Oom-en-tante. Domastrant. Saalklappe. Letieng. Herkoutjie. Ydeltuit. Pitjies. U ken my vrese en my hoop. Die pad wat ek so kaalvoet loop. Makrielkuite. Heul. Gert Vlok Nel. Fietpetoors. Daalder. Priewie. Letterknegtery. Klipbril. Rhudolph Petus 'Ollie' Viljoen. Padpredikant. Dopperhemel. Tinteloog. Galroen. Jou toets word jou getuigskrif. Wat praat jy!

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Pinterest
Search