Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Engele... #Afrikaans #iBelieve #Fear

Engele... #Afrikaans #iBelieve #Fear

Ja ja jare terug......Vandag 25-08-2014 is daar nie meer so iets nie. Hulle vat by jou op die pad.!!

Vandag is daar nie meer so iets nie. Hulle vat by jou op die pad.

Image result for onderwyser aanhalings afrikaans

Image result for onderwyser aanhalings afrikaans

Moenie wag nie die tyd sal nooit reg wees nie. Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder. - Napoleon Hill

Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder.

Pinterest
Search