...as ek soms hoop verloor....
Luiaard... - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB] #Afrikaans #windpomp #lazy
Ñ goeie dag begin met God ♡♡♡
D'Orange Cottage |
'n Rustige wegbreekplek 15 minute vanaf die pragtige Vanderkloofdam, 'n watersport- en visvang-paradys.Dit is ideaal vir gaste wat in 'n rustige atmosfeer wil ontspan en die natuurskoon van die Oranjerivier wil geniet met van die beste visvang en kunsvlieghengel areas in die Oranjerivier.Die oopplan kothuis beskik oor 'n volledige toegeruste kombuis. 'n Lekker stoep met ingeboude braai maak dit 'n ideale kuierplek.Hierdie kothuis het twee kamers, elk met 'n eie badkamer en bied slaapplek vir…
Ons kry elkeen ons deel
" 'n Mooi dag begin met genade...'n goeie dag begin met God" __[AShooP-Tuinkuns/FB] #windpomp #Afrikaans