Duitse Aartappelslaai
BROCCOLI SLAAI
Geurige Rysslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…
Duitse Aartappelslaai
Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . Kook die aartappels tot sag maar steeds ferm, laat afkoel In ‘n groot mengbak, skil en sny die aartappels in blokkies Dop die eiers af, sny dit fyn en voeg by die aartappels Voeg fyn ui by Geur…
Geurige Rysslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder is dit (genoeg vir 6 porsies) . 2 gerookte russians 1 kop rou witrys, gaar gekook – afgekoel 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 1 ui, fyn gekap 1 k…
KERSFEES SLAAIE
ERTJIE LAGIESLAAI Hierdie resep het eintlik GEEN RESEP nodig nie – jy kan die slaai maak so groot of klein soos jy wil. Hier is ‘n aanduiding van hoeveel jy kan gebruik 1 Blaarslaai – fyn opgekap …
Aartappelslaai Resepte
Rencia se Aartappelslaai Kook aartappels tot gaar en sny is blokkies of ringe – soos verkies Maak sousie van: Mayonaise, kondensmelk, chutney, mosterd, sout, gemaalde swartpeper en bietjie me…
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
KORINGSLAAI MET KONDENSMELK Heerlike slaai saam met enige braaivleis WAT JY BENODIG: 250ml koring (ongekook) 1 Groot soetrissie (rooi of geel) in klein blokkies gekap 410g geblikte perskeskywe, gedreineer en i...
[Resep] Aartappelslaai | Maroela Media
Heerlike aartappelslaai om saam met die naweek se braaivleis te geniet!
[Resep] Gestolde drielaagslaai | Maroela Media
Hierdie slaai is perfek vir die lente wat vir ons loer!