savoury tarts

Collection by Chantal De Lange Classen

11 
Pins
 • 
16 
Followers
Chantal De Lange Classen
Curry Chicken Tart 咖喱鸡挞 Savoury spicy snack that has a unique flaky crust. This crust combines an oil dough and a water dough to get layers of flakiness. Savory Pastry, Savory Tart, Flaky Pastry, Puff Pastry Recipes, Savoury Baking, Savoury Pies, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes

Curry Chicken Tart 咖喱鸡挞

Curry Chicken Tart 咖喱鸡挞 Savoury spicy snack that has a unique flaky crust. This crust combines an oil dough and a water dough to get layers of flakiness.

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food

Souttert - 16 Maklike Souttert Resepte (KORSLOSE RESEPTE)

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES MEER...

Chicken and cream cheese cheesecake-Hoender-en-roomkaas-kaaskoek Chicken egg chicken and cream cheese cheesecake cream cheese cheesecake - Light Recipes, Low Carb Recipes, Great Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Easy Cooking, Savory Snacks, Savoury Dishes, Quiches

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek

Hoender-en-roomkaas-kaaskoek genoeg vir 8 gaarmaaktyd: 30 minute Kors • 150 g soutbeskuitjies van jou keuse • 25 g (30 ml) botter...

Ring in the New Year with this delicious and savory Blue Cheese Cheesecake! Recipes, Food and Cooking (Blue Cheese Cake) Blue Cheese Cheesecake Recipe, Savory Cheesecake, Cheesecake Recipes, Pie Recipes, Yummy Recipes, Kos, Ma Baker, Biltong, Savory Tart

Gebakte Biltong kaaskoek

Gebakte Biltong kaaskoek Kors 250 mℓ (1 k) Cheddar kaas gerasper 250 mℓ (1 k) koue gerasperde botter of bak margarien 250 mℓ )1 k...

Jy kan dié vinnige ete sonder ’n kors ook maak – dan is dit natuurlik nóg vinniger en makliker. Sit ’n mengel- en koolslaai hierby voor en jy kan ’n hele span mense in ’n japtrap kosgee. South African Dishes, West African Food, South African Recipes, Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Mexican Food Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes

Snoektert met krummelkors

Jy kan dié vinnige ete sonder ’n kors ook maak – dan is dit natuurlik nóg vinniger en makliker. Sit ’n mengel- en koolslaai hierby voor en jy kan ’n hele span mense in ’n japtrap kosgee.

Het jy al ’n marmite-tert geproe? Dit is heerlik én boonop maklik om te maak. Marmite Recipes, Vegemite Recipes, Braai Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Savory Tart, Savoury Baking

Marmite mielietert

Marmite mielietert 6 sprietuie, gekap (of 1 bruinui) 1½ koppie cheddarkaas, gerasper 1/ 3 koppie bruismeel (gewoon of glutenvry)... knippie sout knippie swartpeper 4 eiers 1 koppie heelpitmielies 1 teelepel Dijon-mosterd 1½ koppie melk, room of karringmelk 2 teelepels Marmite* 1. Voorverhit die oond tot 200 °C. Botter ’n tertbord wat 5 koppies water kan hou. 2. Meng die sprietuie, kaas, meel en sout en peper. 3. Meng 3 eiers, mielies, mosterd en melk en meng dit versigtig met die meellaag…