Wors

Collection by Catt van Schalkwyk

8 
Pins
Serves 4 to 6 Preparation time: 15 minutes Cooking time: 40 to 50 minutes 500 ml c). Kos, Steak Recipes, Cooking Recipes, Baklava Cheesecake, Toad In The Hole, Oil For Deep Frying, South African Recipes, Corn Dogs, Test Kitchen

WORS GEREGTE

PAPPIE ONDER DIE KOMBERSE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/wors-geregte.html Braai jou wors mooi bruin saam met n handvol uieringe, skep dit in jou oondpan. Maak nou n beslag aan en gooi dit bo-oor en bak dit vir so 35-40min. tot mooi bruin by so 180*C Hier by ons noem hulle dit" Pappie onder die Komberse"!!!♥ Beslag: Sif saam 11/2k Meel[ 375ml] 1t Bakpoeier [afgeskraap] Knippie sout Klits saam: 1k Melk en 1 Eier Metode: Meng nou die 2 Mengsels tot n lekker Beslag…

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...

  Biltong, Camping Meals, Camping Recipes, South African Recipes, Beef And Noodles, Beef Stroganoff, Baked Beans, Stuffed Green Peppers, Meals For The Week

PAPBALLE MET WORS

Papballe met Wors in n Stroganoff Sousie http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/08/papballe-met-wors.html *eie verwerking Helena* Maak lekker stywe pap en laat dit bietjie afkoel Braai solank jou worsie net bruin buite om [nie gaar nie] Braai ui[ jy kan sampioene ook byvoeg as jy wil] sommer in die pan van jou wors.. Maak balle met jou Roomys skepper en plaas in gesmeerde oonbak Skep jou uie mengsel bo oor Neem jou wors en druk dit liggies bo-op die papballe SOUS* Neem 1…

  Kos, Picnic Foods, Scones, Muffins, Recipies, Lunch Box, Appetizers, Snacks, Cooking

KAASSKONS WORS EN UIE ROLLETJIE

KAASSKONS WORS-UIE-ROLLETJIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kaasskons-wors-en-uie-rolletjie.html Helena Kruger *My Eie Resep* 4 eetlepels Olie 1 Eier ¾ koppie Melk 1 koppie meel 2 Teelepels bakpoeier 1 ½ koppie Geraseperde Kaas ½ t sout VULSEL Kaas om bo-oor te strooi 1 uie gebraai in bietjie sweet-chilli sous Gaar wors of Rooiworsie Metode* Meng Kaasskons bestandelle [nie te slap nie] Skep met n grootlepel n langwerpige hoeveelhed in jou pan Druk jou worsie in…

  Pot Roast, Recipies, Curry, Ethnic Recipes, Food, Carne Asada, Recipes, Roast Beef, Curries

Resep: Wors-en-aartappelbredie | Maroela Media

Met die Championship Boerewors-kompetisie net om die draai, is dit heel gepas om so ʼn paar boereworsgeregte uit te toets!

We play what we want! Braai Recipes, Fig Recipes, Jam Donut, Melktert, Peppermint Crisp, Makeup For Older Women, Biltong, Hot Cross Buns, Vanilla Essence

Doodeet wors-pan – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie grof opgekap 1 pakkie sampioene – grof gekap 2 tl kerriepoeier 2ml borrie 600ml kookwater 15ml blatjang sout en peper na smaak 800g rou boerewors, in hap grootte stukke gesny 1 blik appelkoos of perske halwes (hou sap) 1 1/2 kop rou rys grasuie – vir garneer voorverhitte oond 200C Braai die uie en soetrissie en…