Ek is tot alles in staat deur Christus
Ek is tot alles in staat deur Christus wat my die krag gee. Filippense 4:13 12) Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. 13) Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. Filippense 4:12-13
Here, maak asb die storms in my hart still
Here U is in beheer. Ek sal nie vrees nie.
Dankie Vader U daaglikse beskerming.
Waneer die Tyd reg is.
Ons weet nie Waneer die Tyd reg is om iets wat ons wil hê of nodig het te kry nie maar God weet, vir ons is die tyd altyd reg of so dink ons. God weet beter Hy sal vir ons gee Waneer die omstandigh…
Bly in God se woord
Vertroue is... #Afrikaans #trust #iBelieve
God se genade
Vrou van God...
Die lewe is soos saad... | Afrikaans is wonderlik