...as ek soms hoop verloor....
Skryf al jou planne in potlood en gee die pen vir Jesus!
Die enigste keer wat jy moet terug kyk
Liewe Heer as ek soms my hoop verloor
Maak foute Giggel baie Vat kanse Vertrou jouself & volg jou hart
Bybelvers: Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Anthea