Afrikaans quotes

Collection by Catz

46 
Pins
 • 
51 
Followers
Catz
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus Bible Verses Quotes, Faith Quotes, Bible Scriptures, Beautiful Quotes Inspirational, Witty Quotes Humor, I Love You God, Afrikaanse Quotes, The Secret Book, Bible Truth

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:7 lockscreen / wallpaper lockscreen / wallpaper facebook cover

  Favorite Bible Verses, Bible Verses Quotes, Words Quotes, Qoutes, Scriptures, Sayings, Christian Messages, Christian Quotes, Pretty Quotes

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 1 Johannes 4:19 1Johannes 4:18-21 18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het…