Terte

Collection by Carol naude • Last updated 3 days ago

8 
Pins
 • 
7 
Followers
braided bread If you love making bread, you will love this beautiful challah bread braided with rosemary and garlic. How To Make Bread, Food To Make, Braided Bread, Plaited Bread Recipe, Jewish Recipes, Bread And Pastries, Breads Bakery, Love Food, Cooking Recipes

Rosemary Garlic Challah Bread

·
9 reviews
·

If you love making bread, you will love this beautiful challah bread braided with rosemary and garlic.

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savoury Baking, Savoury Dishes, Savory Tart, South African Recipes, Salty Snacks

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Bestandele 2 Eetlepel Vlapoeier 1 Eetlepel Suiker 2 Eetlepels Vlapoeier Tenniskoekies 1 Blikkie Kondensmelk 1/4 K Suurlemoensap Metode Stap1 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn…

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

 Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Passionfruit Recipes, Passionfruit Cheesecake, Passionfruit Slice, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Squares, Food Cakes, Savoury Cake, Savoury Slice

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.