Huisgenoot resepte

Collection by Caroline Prinsloo

58 
Pins
 • 
81 
Followers
Caroline Prinsloo
Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit. Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, Yummy Recipes, Desserts, Kos, Good Food, Yummy Food

Kaastert

Probeer gerus hierdie kaastert as jy ’n soutgereg by ’n partytjie of spesiale geleentheid moet voorsit.

Isabel Smith van Frankfort in die Vrystaat het hierdie resep met ons gedeel… Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Crunchie Recipes, Kos, Ma Baker, Milk Tart

Yskas-laagtert

Isabel Smith van Frankfort in die Vrystaat het hierdie resep met ons gedeel.

Genoeg vir mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 45 minute HOENDER 250 ml k) koekmeel South African Dishes, South African Recipes, Kos, Curry Dishes, Easy Delicious Recipes, Easy Recipes, Recipes From Heaven, Curry Recipes, Coffee Recipes

Soet boere-kerrie

Dit gaan jou sowat tien minute neem om hierdie geurige hoendergereg voor te berei.

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater … Milk Recipes, Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Yummy Recipes, South African Dishes

Grenadella yskaskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater …

 ‘n Vinnige en maklike weergawe van ‘n hoenderpastei, terwyl dit boonop vullend is. Quick Meals For Kids, Meals For The Week, Easy Meals, South African Desserts, South African Recipes, Kos, Snack Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes

Hoender-en-spaghetti-pastei

'n Vinnige en maklike weergawe van 'n hoenderpastei, terwyl dit boonop vullend is.

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte. Easy Baking Recipes, Milk Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Baking Desserts, Yogurt Recipes, Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes

Melktert met smeerkors

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte.

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd. Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Savoury Recipes, Braai Recipes

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

Here we have a low carb chicken pie. Looks yummy to me, what do you think? Banting Recipes, Paleo Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Easy Recipes, Oven Recipes, Cooking Time, Dinner Recipes, Dessert Recipes

Gesonde hoenderpastei

Hierdie gereg is nie net gesond nie, maar ook regtig smaaklik.

Here’s an affordable and tasty alternative to beef or lamb bobotie: fish bobotie using canned pilchards and lentils. Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Tuna Dishes, Savory Snacks, Snack Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Inexpensive Meals

Sardynbobotie

Hierdie visbobotie met geblikte sardyne en lensies is ’n bekostigbare en smaaklike alternatief vir bees- of lamsvleisbobotie.

Dié maklike koek word in die elektriese menger aangemaak en is flatervry. Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, African Dessert, Syrup Cake, Delicious Desserts, Yummy Food, Flan Recipe, Caribbean Recipes

Sjokolade-mengerkoek

Dié maklike koek word in die elektriese menger aangemaak en is flatervry.

’n Wenresep van die YOU-leser Shanleigh House. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cold Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Peppermint Crisp Tart, South African Desserts

Bevrore peppermint crisp-tert

Xander Bezuidenhout van Brits het hierdie heerlike resep aan ons gestuur.

Uit die Huisgenoot kombuis: appelkaaskoek South African Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Sugar And Spice, Other Recipes, Cupcake Cakes, Cupcakes, No Bake Cake, Food Inspiration

Appelkaaskoek

Toe ons hierdie koek by Huisgenoot getoets het was die proeërs gaande daaroor.