When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Afrikaans

Collection by Carolien Van

36 
Pins
 • 
19 
Followers
Carolien Van
) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Sweet Recipes, My Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Savoury Recipes, Cupcake Recipes, Easy Desserts, Kos, Healthy Foods

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Baking, Bread Baking

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Tower Vlakoek - Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room. Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Baking Desserts, Dessert Ideas, Casserole Recipes

Towervlakoek

Sif net versiersuiker oor – dis heerlik met ’n beker rooibostee of as nagereg met ’n skeppie geklopte room.

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater … Milk Recipes, Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Yummy Recipes, South African Dishes

Grenadella yskaskoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bederf vir enige soettand 2 blikkies Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 2 pakkie suurlemoenjellie 2 kop kookwater …

Hierdie resep is maklik en vinnig om te maak - dit gaan jou minder as 'n uur neem! Fudge Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Kos, Delicious Desserts, Yummy Food, Truffle Recipe, Sweet Tarts

Klapper-en-pepermentballetjies

Hierdie resep is maklik en vinnig om te maak - dit gaan jou minder as 'n uur neem!

Kondensmelkballetjies & ander blokkies etc. Baking Recipes, Dog Food Recipes, Dessert Recipes, Candy Recipes, Quick Meals For Kids, Condensed Milk Recipes, Decadent Food, Homemade Sweets, Fudge

KONDENSMELK BALLETJIES

KONDENSMELK BALLETJIES Hilda Dates Steyn Crush finely 1 pk Marie Biscuits, put into a mixing bowl, and add 1 tin Condensed milk and 1 cup of fine Coconut... Mix well with a wooden spoon. Wash hands well and roll little balls...then roll in coconut. Enjoy Bietjie taai om mee te werk, so jy as jou hande nou en dan afspoel en los hande bietjie klam, Maak dit makliker om te rol. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/kondensmelk-balletjies.html Johan van Lelyveld…

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek