Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Ons is almal pelgrims, op reis terug huis toe.

Geloof is die moed om dit verder te waag as wat jy kan sien. __ⓠ WN Clark #Afrikaans #faith #iBelieve

Geloof is die moed om dit verder te waag as wat jy kan sien.

Psalm 42:9 Maar die HERE sal oordag sy goedertierenheid gebied en in die nag sal sy lied by my wees n gebed tot die God van my lewe. Die Here is dag en nag met jou om jou te lei en te dra. Hy wil elke dag Sy liefde oor jou uitgiet. Hy wil hê dat ons elke nag sy vreugde en beskerming sal ken. Hy wil kom en jou lewe met goeie dinge vul. Gebed: Vader mag U onfeilbare liefde n lewende realiteit vandag in my lewe wees. Mag ek elke dag U draende krag ken en ondervind. Amen. www.alivetogod.com…

Psalm ‘But each day the LORD pours his unfailing love upon me, and through each night I sing His songs, praying to God who gives me life.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die Here is my baas en ek is sy werknemer. Ek is d...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die Here is my baas en ek is sy werknemer. Ek is d.


More ideas
Pinterest
Search