small churches of "south africa" | History of South Africa

Do you know where South Africa's smallest church lives?

Chapel of Saint Luke, Onrus near Hermanus. St Luke’s at Onrus River is one of the few small and private churches in South Africa. The little Eastern Orthodox styled chapel, near Hermanus in the Cape, is certainly one of the most interesting. Minuscule place of worship.

NG gemeente Tarkastad - Die hoeksteen van Tarkastad se NG kerkgebou is op 1 Junie 1877 gelê en die gebou is op 12 Februarie 1880 ingewy.

Wakkerstroom - 1861 Die vorige NG kerkgebou op Wakkerstroom het reeds teen 1874 gestaan toe die eerste leraar, ds. P. Ackerman, hier bevestig is in die gemeente wat al in 1861 gestig is. Die ou gebou is in 1879 vergroot, maar tydens die Eerste Vryheidsoorlog het Engelse soldate die gebou as 'n fort ingerig. Die bevolking het ná die oorlog so gegroei dat die gemeente op 'n vergadering op 4 Augustus 1887 besluit het om 'n nuwe kerkgebou op te rig, die gebou wat vandag nog dié doel dien

Malmesbury, Wes-Kaap - Die NG gemeente Swartland se geskiedkundige kerkgebou.

Pinterest
Search