When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

SA Gunstelinge

Collection by Carmenn Johnson

39 
Pins
 • 
532 
Followers
Carmenn Johnson
pannekoek  gratis resep South African Dishes, South African Recipes, Hot Dog Recipes, Waffle Recipes, Kos, Cooking Bread, Cooking Recipes, Dessert Recipes, No Bake Desserts

Plaat koekies en Pannekoek resep – deur Abram en Davina Pretorius van Secunda

Ons kamp baie en hierdie resep het nie baie snaakse bestandele nie en ons maak dit gou gou oor die kampvuur of op die gasplaat as dit reen. Groete Abram en Davina Pretorius van Secunda &nbsp…

Genoeg vir mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 g. Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Tuna Dishes, Cooking Time, South African Dishes, South African Recipes

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

Pasteie – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Pastry Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Chicke Recipes, Easy Cooking, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Gourmet

Hoenderpastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaal…

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Muffins, Savory Snacks, Ma Baker, Banting Recipes, Good Food, Yummy Food

Start A Fire

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by krag (roer gereeld) en daarna 5 min & Sago Pudding Recipe, Malva Pudding, Pudding Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…