MaklikeQuiche
KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
Liplek-lekker hoender
Makliker kry ’n mens kwalik! Dié hoender is heerlik saam met tjips of couscous met geroosterde botterskorsieblokkies en gekrummelde fetakaas.
Piesangbrood
Resep: Dadelvierkantjies | Maroela Media
Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!
Die lekkerste meatballs – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die lekkerste meatballs ooit 2 kg goeie gehalte bees topside maalvleis 1 lekker groot ui, baie fyn opgekap 1 greenpepper opgekap- fyn as moontlik 2 groot eiers – liggies geklits sout. en peper na smaak 1 el knoffel flokkies 1 el gedroogde tiemie 1 el matige kerriepoeier Aromat na smaak ‘n aartappel gerasper ‘n wortel gerasper 3 snye dag oue witbrood – fyn gebreek, met korsies en al halwe koppie van tamatiesous, halwe kop chutney, en worcestersous na smaak paar druppels suurlemoensap…
Pineapple and condensed milk tart – Thanksgiving
Pineapple and condensed milk tart-Pineapple and condensed milk tart Pineapple and condensed milk tart -#HealthDessertsfruit #HealthDessertshealthy #HealthDessertsmugcakes #HealthDessertssweettreats #HealthDessertsvideos
3 BESTANDDELE EAT SOME MORE KOEKIES
Resep: Boerekerrie | Maroela Media
’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!
Thanksgiving
-(notitle) -#HealthDessertseasy #HealthDessertsfruit #HealthDessertsmugcakes #HealthDessertsrecipes #HealthDessertssweettreats
GEBAKTE AMARULA-TERT
Vinnige mieliebrood – resep
Daar is niks so lekker soos mieliebrood nie. Probeer hierdie eg Suid-Afrikaanse resep. Bestanddele: 500...
CREMORA TERT MET PYNAPPEL
Tannie Poppie se pampoentert
Daar is iets aan hierdie Kokkedoortannie. Haar pampoentert het, nes sy, die land aan die praat en dit bly een van SARIE. com se gewildste resepte. Hier is hy weer, maar ek sit ’n klein kinkel by: amandel-en-spekkrummels!
Date Balls
My brother’s mom-in-law introduced me to these ever so moreish, melt in the mouth treats. They are seriously addictive and I truly have to limit myself to just a couple at a time. They also…
Blits Poeding
Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…