Volledige Afrikaanse Taalprogram om te leer lees, spel en skryf. Graad 1-3, Klassieke Onderrig, Tuisskool, Charlotte Mason

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroe klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket.

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroe klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket.

Leer my van Voegwoorde! Oulik!

Leer my van Voegwoorde! Oulik!

Een van ons Kopskuif-onnies, Fanie Nel, het dié oulike taalhandboekie oor meervoude vir graad 2...

oo - woorde werkkaart, Grondslagfase. Aflaaibare, volledige dokument beskikbaar op Teacha.  https://teachingresources.co.za/vendors/komma-leer-en-leessentrum/

'n Rymspeletjie met plaasdiere as tema. Die pakket bestaan uit 'n bordspeletjie asook 'n bonus aktiwiteit waar plaasdiere en hulle kleintjies gesorteer kan word. Hierdie is die ideale fonologiese bewustheids-aktiwiteit vir Spraak- en Taalterapeute wanneer daar aan rym gewerk word.

Afrikaans Rym op die Plaas Graad R-3 Identifikasie en Produksie

'n Rymspeletjie met plaasdiere as tema. Die pakket bestaan uit 'n bordspeletjie asook 'n bonus aktiwiteit waar plaasdiere en hulle kleintjies gesorteer kan word. Hierdie is die ideale fonologiese bewustheids-aktiwiteit vir Spraak- en Taalterapeute wanneer daar aan rym gewerk word.

Afrikaans,Banting Recipes,School Fun,Song Lyrics,Childhood Memories,Teaching Ideas,Homeschool,Parenting,Therapy

Pinterest
Search