Afrikaans Onderwys

Collection by Carla Enslin • Last updated 10 weeks ago

17 
Pins
Kids for Worksheets: Cupcake Liner Turtles – Kid Craft Kid crafts kid craft ideas Daycare Crafts, Fun Crafts, Crafts For Kids, Arts And Crafts, Paper Crafts, Quick Crafts, Nature Crafts, Holiday Crafts, Letter T Crafts

Cupcake Liner Kid Craft Roundup

Cupcake Liner Turtles - Kid Craft Kid crafts kid craft ideas

9 Adorable Zoo Animal Crafts For Adorable Zoo Animal Crafts For KidsPaper Plate Koala Craft for Kids Paper plate animals craft idea for children Handicrafts and worksheets for .Paper plate animals craft idea for Kids Crafts, Animal Crafts For Kids, Daycare Crafts, Toddler Crafts, Art For Kids, Kids Animals, Easy Crafts, Kids Diy, Paper Plate Crafts For Kids

Paper Plate Animal Craft

Paper Plate Animal Craft Paper plates are very useful for making crafts. İmagination is the key of this process. Dream and start to make animals, dinosaurs, birds with this paper plates. We made some examples of [...]

FREE Printable Seasons Activities Seasons - Preschool Science - Learning about Seasons Week Seasons Kindergarten, Kindergarten Science, Preschool Lessons, Kindergarten Projects, Kindergarten Themes, Seasons Worksheets, Seasons Activities, Kids Crafts, Preschool Activities

Free Printable Seasons Worksheets w/ Season Wheel Printable

Learn about seaons for kids with these FREE printable seasons worksheets. This free 4 seasons printables is a fun season wheel printable to spin and learn.

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte - KraftiMama Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Alphabet For Kids, Kids Education, Phonics, Grammar Rules

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Preschool Learning Activities, Preschool Math, Preschool Worksheets, Kids Learning, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes, Grade R Worksheets

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Grade R Worksheets, Alphabet Writing Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Preschool Math, Worksheets For Kids, Numbers Preschool, Alphabet For Kids, Afrikaans Language

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie Preschool Learning Activities, Preschool Lessons, Classroom Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Preschool Ideas, Grade R Worksheets, Alphabet For Kids, Kids Songs

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Printable Activities For Kids, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Preschool Ideas, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Afrikaans Language, Numbers Preschool

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Preschool Lesson Plans, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Teaching Posters, Toddler Development, Alphabet For Kids

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Worksheets For Kids, Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Tony Robbins

Afrikaans Alfabet J-L Werksblaaie en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is. Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Worksheets For Kids, Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Writing, Preschool Learning Activities, Robert Kiyosaki

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]

KraftiMama Free Printables, C D werksblaaie Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Good Study Habits, Kindergarten Readiness, Alphabet For Kids, Block Lettering

Afrikaans Alfabet C en D werksblaaie • KraftiMama

Hiermee volg die werksblaaie C en D, die opvolg op A en B. Geniet jy hierdie afdrukke wat verniet is? Om dit verniet te hou maak ek staat op verkeer na hierdie blaaie, so as jy dit graag aflaai, deel dit asb op sosiale media. Dankie by voorbaat! Kliek op die prentjies om af te […]