Depicta: Educational products and resources for learners and teachers
Beautiful and practical educational products for learners, teachers, and schools. Workbooks, wall charts and posters, stickers, and big books.
Depicta: Educational products and resources for learners and teachers
Beautiful and practical educational products for learners, teachers, and schools. Workbooks, wall charts and posters, stickers, and big books.
-d en -t
d-en-t-einde-taak Vaslegging/Hersiening
Afrikaans alphabet
hersiening van klanke
Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…
Tuis -
Wat’s nuut? Kategorieë
dubbelklanke
R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…
klanke en patrone
RAAMWERK VIR DIE AANLEER VAN KLANKE IN DIE GRONDSLAGFASE Dit is nie ‘n moet dat die skryf van klanke noodwendig in dieselfde volgorde aangebied of aangeleer word nie. ‘n Gids wat uit 1997 da…
Drukbare bladsye (printables)
Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…
South African - Geld Werkkart Money Worksheet WS1L2 (Afrikaans)
A worksheet that allows you to asses learners understanding of money in English and Afrikaans.
onthou b en d
Vorm die “als reg” (“okay”) teken met die vingers en sit die hande voor jou neer…of druk die gebalde vuiste teen mekaar. Naamkaartjies Deskplates b-en-d Druk b en d i…
tweeklanke
‘n Mamma het onlangs ‘n navraag gerig oor die verwarring van tweeklanke. Hiermee dan so ‘n paar gedagtes vir die Graad 2- en 3-outjies wat sukkel met klanke soos oe, ou, eu… Knip ‘n kolom uit ‘n tydskrif of koerant (in plaas van die hele artikel – wat oorweldigend kan wees) en skryf ‘n spesifieke…
Help so jou kind met sy stelwerk-huiswerk
’n Vorige artikel het verduidelik hoe jy jou kind met leesbegriphuiswerk kan help. Dié keer kyk ons na stelwerk.