Afrikaans ♡

Ek sien die mooiste witste wolke en n stofpad waar die beste memories gemaak word en die mooiste berg dit is wat n boeremeisie sien wel dit is wat ek sien

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede - Die beste leermeesters is hulle wat jou wys waar om te kyk maar nie vir jou vertel wat jy moet sien nie.

Afrikaans

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

Afrikaans

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Groot geleenthede gaan na hulle wat die meeste maak van klein geleenthede

Afrikaans

Ek dink daar is iets fout met my oê . ek kan myself nie vandag sien werk nie

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy weet nooit hoe sterk jy is nie, totdat sterk wees jou enigste opsie is.

Die wil van God sal jou nooit vat waar Sy genade jou nie kan beskerm nie ♥

Die wil van God sal jou nooit vat waar Sy genade jou nie kan beskerm nie ♥

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: As jou dag bietjie blou voel verf dit 'n ander kleur!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes Wyshede: As jou dag bietjie blou voel verf dit 'n ander kleur!

Pinterest
Search