25 Hilarious Afrikaans Idioms That Should Exist in English

Afrikaans is one one of the easiest languages to learn and make you laugh. Translating Afrikaans to English, these Afrikaans idioms will make you giggle.

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Teks - 1 Pet 5:10 God wat alle genade gee en wat julle geroep het om in Christus Jesus deel te hê aan sy ewige heerlikheid, sal julle, nadat julle 'n kort tydjie gely het, self weer oprig en julle moedig, sterk en standvastig maak. #Afrikaans #BybelBeloftes #iBelieve

Pinterest • The world’s catalogue of ideas