Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Wortelkoek
Tuna tert - good recipe to make on a sailboat. Just pop in oven instead of microwave
Kondensmelktert: 1 x blikkie kondensmelk3 x blikkies water3 x eiers, geskei4 x eetlepels maizena4 x eetlepels vlapoeier1 x pakkie tennis beskuitjiespypkaneelPak tennis beskuitjies in tert bak.Gooi die blikkie kondensmelk in die kastrol en voeg die blikkies water by.Sit stoof op lae hitte.Skei die eiers en klop eierwitte styf.Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier.Voeg dit by die kondens in kastrol.Roer op lae hitte tot styf. Haal van stoof af en voeg eierwitte…
Yskastert met net drie bestanddele
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!
COOL HOMEMADES OUT OF PLASTIC PIPES
Various cool devices and tools made of sewage and water plastic pipes. How to make them at home with your own hands. To help the handyman.The MAN-OF-ALL-WORK...
Sjokolade Beskuitjie Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier…
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
7 Minute Microwave Carrot Cake
Super simple 7 Minute Microwave Carrot Cake Recipe.