Pinterest
Soms  Stef Bos | As ek my gedagtes loslaat en die vensters oopmaak ... | Afrikaans | Gedigte

Soms Stef Bos | As ek my gedagtes loslaat en die vensters oopmaak ... | Afrikaans | Gedigte

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd... my holderste bolder gat oor kop liefde.... My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin... ❤ @cloetearno

Jy is my eenkeer in 'n leeftyd. my holderste bolder gat oor kop liefde. My lewe is volmaak en ek is geseend met n liefde soos ons sin.

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees. ~ #afrikaans #suidafrika #afrikaansquotes

Jy is die koffie vlek op my wit sondag rok; 'n konstante herinnering van hoe bittersoet die lewe kan wees.

Afrikaans, Lyric Quotes, Bible Studies, Wedding Cards, Vocabulary, Poems, Verses, Drama, Poetry

Wedding Vows, Afrikaans, Soul Food, Scrapbooks, Affirmations, Qoutes, Poems, Verses, Albums

Afrikaans

Driscoll model of reflection essay bikes John Driscoll Model of Reflection - Essay Example. Extract of sample John Driscoll Model of Reflection. Reflective Essay Using Gibbs Model of Reflection.

Ek kyk in my hand dis ’n liewenheersbesie ... | Trienke Laurie | Afrikaanse gedigte | Afrikaans is wonderlik | Taalgenoot

Ek kyk in my hand dis ’n liewenheersbesie .

"Hallo, Hallo Jy". Lirieke deur Werner Wehmeyer verwerk in bladmusiek. Hallo, Hallo jy. Vers1 Met koffie voor die kaggelvuur Tel ek die tyd teen die wit muur Ek wag vir jou klop teen die deur Die aroma, jou lyf se geur Vers2 Met musiek wat in die lug sweef Voel ek jou in my arms leef My groenoog vrou wat my bekoor Liefde in my hart sing tenoor Koor: Hallo, hallo, hallo jy Kom staan hier styf teen my Hallo, hallo, hallo jy Jy is die lied binne my Nêrens, êrens kon ek beter kry Jy is die een