Traditional South African Food ❤

Traditional Afrikaner food from South Africa known as 'Boerekos' yummy & spicy & best of all very sweet puds, boozy one's & sweeet tea time treats
33 Pins31 Followers
The Ultimate Lekkerbek Bobotie | Recipes | Photography and Styling by Tasha Seccombe

The Ultimate Lekkerbek Bobotie

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.

Meng vlg bestandele saam:   1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak.  Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.  Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins, Cheese and Bacon Muffins, mid-morning snack, savoury. Something new to try for lunchtime.

Amarula Coffee Dom Pedro ...last time it was amarula, whiskey, coffee and chocolate/chili liqueur for the brave. Next time there will be ice cream.

last time it was amarula, whiskey, coffee and chocolate/chili liqueur for the brave. Next time there will be ice cream.

Papkoekies met Boerewors en Tamatiesmoor                              …                                                                                                                                                                                 More

Hulle gebruik ’n fyngemaalde mieliemeel wat effens verskil van ons tradisionele pap.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Pinterest
Search