When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Prince and Princess

Collection by Candylicious Dreams Candy Buffet

19 
Pins
 • 
73 
Followers

Love all the glam, the glitter, the puff, the pretty.

Candylicious Dreams Candy Buffet
A Marie Antoinette Inspired Balloon Wedding Shoot - Part 2 Bridal Balloons, Wedding Balloon Decorations, Purple Balloons, Balloon Centerpieces, White Balloons, Wedding Themes, Balloon Wedding, Centerpiece Ideas, Latex Balloons

Borrelende Ballonne { 'n Kleur Ontploffing } - Trou Inspirasie

Sommige ballonne is vol lug, ander vol helium, maar maak nie saak watter tipe jy vir jou troudag kies nie, elke ballon is beslis propvol pret en feestlikheid! ‘n Seisoen of drie gelede was ballonne nog ietwat aan die “kitsch” kant en as oudedoos beskou – beslis nie geskik vir ‘n stylvolle troudag nie. Met die koms van oorgroot heliumballonne het díe kinderlike dekorelement egter skielik nuwe gewildheid verwerf en word dit as die ideale dekor toevoeging geag. Hier is ‘n paar maniere waarop jy…