Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 1 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Eenvoudige begripslees stories met eenvoudige vragies wat leerder mondeliks of skriftelik kan beantwoord. Stories ingesluit: Jos; Somme; Sus se mus; Die slang; Fiks; Die hen; Nakkie die nar; Die blompot; Bennie; San se kat; Ben die hond; Pieter en Katrien; Tombo; Ouboet trou; Visvang; Jaffie die hond. Stories & vrae kan gelamineer word vir hergebruik.
My ABC Leesboek » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
My ABC Leesboek My Kleure Woordeskat Leeskaarte
Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans
Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na…
Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.
Leer jou kind beter spel — 6 onverwagse wenke | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans
Spel beter. 6 wenke om jou te help om jou kinders makliker te leer om Afrikaans reg te spel. Leer van klinkers, medeklinkers, lettergrepe, woordstamme.