Die lamp van die liggaam
Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. MATTHÉÜS 6:22 AFR53 #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus
Geeneen is soos U nie, o Here ! U is groot, en u Naam is groot in krag.
Geeneen is soos U nie, o Here ! U is groot, en u Naam is groot in krag. JEREMIA 10:6 AFR53 https://bible.com/bible/5/jer.10.6.AFR53
terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God
terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus, II KORINTHIËRS 10:5 AFR53 https://bible.com/bible/5/2co.10.5.AFR53
want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie
want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, II KORINTHIËRS 10:4 AFR53 https://bible.com/bible/5/2co.10.4.AFR53
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie;
Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; II KORINTHIËRS 10:3 AFR53 https://bible.com/bible/5/2co.10.3.AFR53
Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.
Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. ROMEINE 10:4 https://bible.com/bible/5/rom.10.4.AFR53
Ons siel wag op die Here ; Hy is ons hulp en ons skild;
Ons siel wag op die Here ; Hy is ons hulp en ons skild; PSALMS 33:20 AFR53 https://bible.com/bible/5/psa.33.20.AFR53
Soos die Vader My liefgehad het
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. JOHANNES 15:9 AFR53 https://bible.com/bible/5/jhn.15.9.AFR53
’n Nuwe gebod gee Ek julle
’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. JOHANNES 13:34 AFR53 https://bible.com/bible/5/jhn.13.34.AFR53
Soos die Vader My liefgehad het
Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad. Bly in hierdie liefde van My. JOHANNES 15:9 AFR53 https://bible.com/bible/5/jhn.15.9.AFR53
’n Nuwe gebod gee Ek julle
’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. JOHANNES 13:34 AFR53 https://bible.com/bible/5/jhn.13.34.AFR53
Want so lief het God die wêreld gehad
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. JOHANNES 3:16 AFR53 https://bible.com/bible/5/jhn.3.16.AFR53
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop
Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. OPENBARING 3:20 AFR53 https://bible.com/bible/5/rev.3.20.AFR53
Vertrou op die Here met jou hele hart
Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. SPREUKE 3:5 AFR53 https://bible.com/bible/5/pro.3.5.AFR53
Ek sal vir julle ’n Vader wees
en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige. II KORINTHIËRS 6:18 AFR53