Carrot Apple Slaw
Carrot Apple Slaw is a refreshing side salad for summer with crunchy carrots, sweet tart apples, dried cranberries, feta cheese, and a creamy dressing!
KARRINGMELK BESKUIT
Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…
Tannie Lili se sjiffon vla koek
Tannie Lili se sjiffon vla koek Ek voel geëerd dat tannie Lili my vertrou het met hierdie wenner resep van haar, graag deel ek[...]
Grenadellakoek | Maroela Media
Die heerlikste grenadellakoekresep!
Old Fashioned Layered Pie Recipes
Old Fashioned Layered Pie Recipes made have been made for generations dating back to the 1950's! These pies are easy to make and perfect for all occasions!
Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie
Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…
Eg Suid-Afrikaanse vetkoek resep
Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika.
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Lekkergoed
15 Amazing Benefits Of The Miracle Drink
Wondering what the Miracle Drink is and what so special about this drink? Well, here is the post about how this herbal elixir can benefit you in many ways..