Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits k...