So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander
Gebed vir stilte #Afrikaans #Prayer #beQuiet
Boeremeisie liefde
Mag ons beste vriendinne wees...
Soms praat ek met myself, en dan lag albei van ons.
''Jy is nie 'n druppel in die oseaan nie. Jy is die hele oseaan in 'n druppel.'' -Rumi
#kaalvoet #afrikaans