Ons plekki

Dekor projekkie by di c
32 Pins42 Followers
Sitkamer: die snaakse nis in die muur is perfek vir reiskoffers! `n Geblokte prent van `n vliegtuig sluit aan by die propellers aan die oorkantste muur.

Badkamer

Badkamer

Badkamer

Badkamer

Blou kamer: snaakse klein venster - ons het `n raampie omgesit ipv gordyne

Blou kamer: kralehart teen die stoel soos op die kopstuk. Print op stoel: Desiderata (things to be desired)

Print op stoel: Desiderata (things to be desired)

Blou kamer: kralehart teen kopstuk self gemaak

Blou kamer: die donkerblou gordyne lyk soos `n blou muur wanneer dit toegetrek is

Blou kamer: dit was eers `n ou kerskandelaar wat nou ingespan word as elektriese ligkandelaar, mooigemaak met verf en krale

Blou kamer: kopstuk van ou diefwering en bedtafeltjies van tuinstoeltjies met `n houtblad op

Blou kamer:

Blou kamer:

Kombuis: wie't gesê jy mag nie foto's in die kombuis hê nie?

Kombuis: muurdekor... eet en kuier in Afrikaans

eet en kuier in Afrikaans

Kombuis: muurdekor... wine is bottled poetry

wine is bottled poetry

Kombuis: muurdekor... moenie `n maer kok vertrou nie!

moenie `n maer kok vertrou nie!

Kombuis: muurdekor self gepodge

Kombuis: muurdekor self gepodge

Kombuis: dis `n klein plekkie, maar daar was baie muurspasie om in te kleur

Pinterest
Search