Afrikaans
Afrikaans
Worrying....gives small things big shadows
Ashoop
Free Items for you to Download
Free Items for you to Download
Want die Here sal Sy engele stuur...
Good Housekeeping
Het jy geweet dit hou gesondheids- en emosionele voordele in wanneer jy neerskryf waarvoor jy dankbaar is? Dr. Robert Emmons, ’n professor in sielkunde aan die Universiteit van Kalifornië in die VSA, deel sy wenke oor hoe om ’n dankbaarheidsdagboek by te hou
Op die regte tyd sal die Here doen wat Hy belowe het
Gemaak deur Gloeilampie vir Jesus ⬆ Volg ons op Facebook
J leef net een keer
Hoe lyk die voetspore wat jy los in mense se lewens?
Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms oor dié wat in ons wêreld in beweeg asof dit alledaags is sonder om te dink aan die nagevolge; alles het in ‘n meerdere of mindere mate ‘n invloed op ons. Sommige…
I love you
chomp
Oh die Here is so wonderlik <3