Gemmerkoekies – met barsies en al!
Het jy al begin om koekies te bak vir die vakansie? Bak dié lekker gemmerkoekies!
Ouma Anna se kookmelkkoekies
“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.
Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie
Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…
Koekies – Meule en koekiedrukker Resepte
Koekies – Meuletjies Resepte Koffiekoekies 750ml botter 250ml suiker 25ml stroop 25ml koffie ekstrak 5ml vanilla 60ml melk 5ml koeksada 5 koppies koekmeel ½ teelepel sout Klop botter en suiker goed...
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL (Kan koekie drukker gebruik) 250g botter 1/2 k klapper olie 1/2 k kookolie 1 k maizena 1 k versiersuik...
Ystervarkies (South African lamingtons)
Ystervarkies (South African lamingtons)
Outydse Speserye Koekies - Food Lovers Recipes
RESEP BESTANDELE. 4 lb Meel 2 kg 3 lb Geel Suiker 1.5 kg 1 Eetlepel Kaneel 1 Eetlepel Gemmer 1 Eetlepel Fyn Naeltjies 1 Klein pakkie Koeksoda 14 gram 1 lb Botter/Margarine 500 gram 1/2 lb Varkvet alt 1x Koppie Kookolie 1/2 pint Soetwyn 300ml 4 tot 5 Eiers 1) Meng die eerste 6 […]
Resep: Hertzoggies | Maroela Media
Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.
Goue gemmerkoekies
Tussen die inskrywings vir ons eerste groot bakkompetisie (in 2011) was daar hope resepte vir gemmerkoekies, maar dié een het ons aandag getrek oor die kondensmelk in die deeg.
Ginger snaps | Woolworths TASTE
Ginger snaps | Woolworths TASTE
Konfyttertjies
Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.
VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL
In en om die huis: VEELSYDIGE KOEKIEMENGSEL