Amelda vir jou xxx
Amelda vir jou xxx
Voete soos die van 'n ribbok
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon
Teks - Num 6:24-26 #Afrikaans #Scripture
Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11
Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan…
Geloof
Geseende Kersfees
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Ashoop
Geseënde Kersfees
Mag die lig van God...
Geseënde Kersfees
Goeie môre
God wil alles herstel wat by jou gebroke is. God wil alles teruggee wat by jou gesteel is. God wil alle seer en pyn genees. Jesus het nie aan die kruis gesterf sodat jy 'n lewe van nedelae moet leef nie, maar een van oorwinning in liggaam, siel en gees.