Dag 128 Bybelverse Mat 5:3 Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

Dag 128 Bybelverse Mat Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.

WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

WEEK 6 DAG 1 -15 Feb 2016 – HOEKOM HOOR GOD MY? MAANDAG – Want Christus het vrede gemaak LEES: Romeine 5:1-2 SOAP: Romeine 5:2 Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Christus het vrede gemaak LEES: Romeine SOAP: Romeine Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hê aan die heerlikheid van God.

Wees in alles dankbaar, dis die wil van God! 1 Thess 1 : 18 Dankie Here vir alles wat U vir my gee, net om vanoggend op te kon staan, asem te haal en nog n dag te kan aanskou, is n voorreg.

Top 6 Push Ups for a shredded and rock solid upper body!!

Child using a basket as a dog carrier on her bike. Love how the girl and her dog "pop" against the blurred background. Cute girl and dog. Love the bright red hat, tricycle, and dog's collar in contrast to the neutral colours of the rest of the picture.

Pinterest
Search