Scripture Verses, Bible, Scriptures, Afrikaans, Nice Sayings, Christian Quotes, God, Affirmations, Christianity

Afrikaans Quotes, Jesus Quotes, Bible Verses, Christian Quotes, Jesus Christ, Prayers, Friendship, Scripture Verses, Bible Scriptures

Ester is deur die Here gebruik op maniere wat almal se verwagtinge oortref het. Van 'n weeskind tot die redder van die Joodse volk.... Al wat dit van haar geverg het was bereidwilligheid. Nie eers dapperheid nie, want sy het in vrees geleef vir haar lewe. Die Here gee ons krag bo alle mate om Sy planne uit te voer wanneer ons bereid is om ons self op te offer vir Sy koninkryk. Dit kom nooit uit ons eie vermoëns nie. Hy eer en beloon ons gehoorsaamheid.

Lyric Quotes, Motivational Quotes, True Quotes, Quotes Inspirational, Afrikaanse Quotes, Christian Quotes, Quote Art, Scripture Verses, Scriptures

Efesiers 3:18 Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.  Vader, Dankie vir die diepte van U liefde.

Efesiers Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Vader, Dankie vir die diepte van U liefde.

Afrikaans, Prayers, Worship, Verses, Book Jacket, Lord, Book Cover Art, Prayer

As jy nie vrede in jouself kan vind nie, gaan jy dit verseker nêrens anders kry nie. Die vrug van die Gees ontkiem binne ons, so bid en vra vir hierdie gawe, want die Here belowe ons 'n vrede wat alle verstand te bowe sal gaan.

Afrikaans, Kos

Pinterest
Search