Afrikaans

Collection by Selmari Britz Burger • Last updated 3 days ago

112 
Pins
 • 
139 
Followers
Selmari Britz Burger
Dankie dat jy my verstaan, my bystaan en selfs kwaai is as ek dit nodig het.. Dankie dat ek jou kan vertrou selfs met my diepste geheime, jy maak my seer ligter & aanvaar my nes ek is.. jy is my steunpilaar

Sy gee om Sy aanvaar  Sy help Sy luister Sy het lief.. Sy het die mooiste hart..  & sy is baie spesiaal.. Sy is my vriendin

Dankie .. dat jy vir my bid,  dat jy my deur  moeilike tye dra  & moed in praat,  dat ons saam kan lag  & saam kan huil..  dankie dat jy my  altyd ondersteun

Lekker Verjaar

Lekker Verjaar

Vriendin, deur my  moeilikste  tye is jy  my rots!   Ek sê elke  dag dankie  vir jou in  my lewe